
-
Union High School: Technology upgrades benefit teachers and learners
Computer Applications Technology, commonly referred to as CAT, has become a crucial, if not essential subject for life. It is the cornerstone of many a career and the source of […]
-
Grenville High School participate at District Athletics
From left: Maemo Chakalisa, Khudo Mphaphuli and Azola Mahlungu Maemo Chakalisa, Khudo Mphaphuli and Azola Mahlungu, learners from Grenville High Schoon in Rustenburg, took part in the District Athletics, held […]
-
Arende vlieg hoop op akademiese gebied
Vlnr: Mev. R. Mentoor (Engels Eerste Addisionele Taal), mev. E. Loedolff (Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid), me T van der Walt (Rekenaarstoepassingstegnologie), mnr. Danie Malan (skoolhoof), me A Francis (Afr. Huistaal), mev. M Kuhn (Wiskunde en […]
-
Hoërskool Strand 1ste Hokkiespan vs Aldenham-toerspan
Hoërskool Strand se seunshokkiespan het vroeg in die seisoen ‘n voorsmakie gegee van die kwaliteit hokkie wat hulle kan speel toe hulle op Maandag, 17 Februarie, teen ‘n toerspan van […]
-
Hoërskool Strand sluit interessante Krieket-seisoen af
0.14 Krieketspan Voor vlnr: Nathan Drotskie, Darren Dramat, Sherwin April, Jamie Jacobs en Tyron Nicholas. Agter vlnr: LW Coetzee, Janu Fouché, Selwyn Ortell, Marais Westraat, Lee-Hogan Gordon en Ethan Leonard. Afwesig op foto: Canzius Erwee. Die seisoen […]
-
Hoërskool Punt atlete neem deel aan Eden-Kampioenskappe
Vlnr Jonique Erasmus, Johané de Jager, Anika Beukes, Jandri Snyders en Girard September Hoërskool Punt se atlete het baie goed gevaar tydens die ASWD Eden-kampioenskappe wat op 21 en […]
-
Arend Toutrekspan verwerf WP-Kleure
Die WP/ Wynland Junior Toutrekkampioenskap wat die afgelope Saterdag by Hoërskool Westcliff aangebied is, het beslis vir baie opwinding en drama gesorg. Daar was bykans 200 spanne en daar is […]
-
Hoërskool Strand se AR-sportportefeulje reël Domini-pret
Vrydag, 28 Februarie. Eerste pouse. Hoërskool Strand. DIE EERSTE DOMINO-KRAGMETING!! Dit het gedreun en gedruis, daar is geklap op die tafels en gekraai van die lag toe die eerste kragmeting […]
-
Hoërskool Strand swemmer presteer in Oudtshoorn
Martin Theron van Hoërskool Strand is ‘n ywerige swemmer en neem gereeld aan gala’s deel. Hy het die afgelope naweek in Oudtshoorn by die Wes-Kaap Junior Kampioenskap aan 6 items […]
-
Uppies het suksesvolle rugby-naweek
Foto 1: Brandon Smuts, Daylon Beukes en Geo Engelbrecht na hul oorwinng tee Hoërskool Kalahari. Hoërskool Upington het 28 en 29 Februarie ‘n wonderlike naweek vol rugby aangebied. Van die […]














You must be logged in to post a comment.