
-
Skolekrieket semi-finaal – Hoërskool Fichardtpark teen Sentraal
Skolekrieket semi-finaal. Hoërskool Fichardtpark se Tweede Krieketspan het Hoërskool Sentraal in die Skolekrieket semi-finaal die stryd aangesê. Fichies kolf eerste en teken 131/6 aan. Fichies se beste kolwers: Fichies se […]
-
Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell
Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms. Laerskool Truida kestell is baie trots op nog ‘n Truida Kestell-atleet wat ‘n rekord verbeter het tydens die Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms. Esias Scheepers het die S 0.10 […]
-
Schools Basket Ball – Kearsney College vs Glenwood High
Schools Basket Ball. Photo: Kearsney’s Pabatso Sithole Kearsney easily overpowered Glenwood, in a Schools Basket Ball game where they dominated from the jump ball. The visitors struggled to score, and […]
-
Head Boy 2025 – Curro Vanderbijlpark
Head Boy 2025. LIke we did the past years, schoolsthatrock chat with the Head leaders of High Schools in South Africa. Today we chat with Siyamdumisa Mabena, Head Boy 2025 of […]
-
Menlopark se nuwe atletiekbaan – Hoërskool Nelspruit
Menlopark se nuwe atletiekbaan. Nellies se atlete het behoorlik baljaar op Hoërskool Menlopark se nuwe atletiekbaan. Die afgelope naweek se atletiekfokus was nou wel merendeels op Pretoria se Pilditch-stadion gerig […]
-
Graad 8 Konsert – Hoërskool Nelspruit
Graad 8 Konsert. Die nuwe Graad 8’s van Hoërskool Nelspruit het onlangs hul graad 8 konsert, vier keer aangebied.Die nuwelinge het op die verhoog meegeding in ‘n vriendskaplike kompetisie tussen […]
-
Schools Water Polo – Kearsney College vs Glenwood High School
Schools Water Polo. Kearsney College, Durban, continued their strong start to the Schools Water Polo season with an impressive performance against Glenwood High School. Determined to build on their form, […]
-
Schools Water Polo – Kearsney College vs Hilton College
Schools Water Polo. The highly anticipated fixture between Kearsney College and Hilton College saw an intense Schools Water Polo battle in the pool. With both teams eager to assert dominance […]
-
Vrystaat Elite Karateproewe – Hoërskool Jim Fouché
Vrystaat Elite Karateproewe. Xander de Reuck, leerder van Hoërskool Jim Fouché, het aan die Vrystaat Elite Karateproewe deelgeneem. Die proewe is in Bethlehem aangebied. Xander is na die proewe gekies […]
-
Van Niekerk Koen tennistoernooi – Hoërskool Jim Fouché
Van Niekerk Koen tennistoernooi. JF se tennisspanne het die afgelope naweek aan die van Niekerk Koen tennistoernooi te Burgersdorp deelgeneem. Die spanne het hul goed van hul taak gekwyt. O.15-Seunsspan […]













