
-
Dames en here – Laerskool Truida Kestell
Dames en here. Andries van der Walt, graad 4 leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, is deur Lapa uitgewers genader is om in die boek Dames en here te […]
-
WP Tweekamp Kampioenskap – Hoërskool Durbanville
WP Tweekamp Kampioenskap. Hoërskool Durbanville se atlete het aan die WP Tweekamp Kampioenskap deelgeneem en uitstekend presteer. Medaljewenners: Hoërskool Durbanville word ook aangewys as die WP-ligawenners vir die 2024/2025 seisoen […]
-
Motheo/Xhariep High School Athletics – Eunice High School
Motheo/Xhariep High School Athletics. Eunice’s athletes achieved fantastic results at the Motheo/Xhariep High School Athletics Championships. The girls won 7 gold, 6 silver and 2 bronze medals. Achievements: The Relay […]
-
Vrystaat Interhoër Swemkampioenskappe – BVHS leerder skitter
Vrystaat Interhoër Swemkampioenskappe. BVHS is ‘n talentvolle swemmer ryker! Deuné du Plessis, Graad 8 leerder, het die o.13 tot 14 jaar 200m rugslagrekord verbeter by die Vrystaat Interhoër swemkampioenskappe. Deuné […]
-
Marlow Tjaart Vorster Tennis – BVHS presteer
Marlow Tjaart Vorster Tennis. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste tennisspanne het die afgelope naweek aan die 23ste Marlow Tjaart Vorster Tennis toernooi in Cradock deelgeneem. Daar is agtien skole van […]
-
Futballing Girls NPO – Hoërskool Noordheuwel
Futballing Girls NPO. Marni Vermaas, graad 9 leerder van Hoërskool Noordheuwel, is deur die Futballing Girls NPO aangewys as die West Rand ‘School Sport Athlete of the year.’ Sy word […]
-
Grey Kollege Skaaktoernooi – Hoërskool Fichardtpark skitter
Grey Kollege Skaaktoernooi. Hoërskool Fichardtpark het hulself onomwonde gevestig as die top-skaakspan in die Vrystaat. Tydens die Grey Kollege Skaaktoernooi het die Fichie-skaakkampioene algeheel vyfde by toernooi, en 1ste in […]
-
Grey College Skaakkampioenskappe – Hoër Jongenskool Paarl
Grey College Skaakkampioenskappe. Hoër Jongenskool Paarl het die naweek aan die Grey College skaakkampioenskappe deelgeneem. 67 Spanne van regoor die land het aan die kampioenskappe deelgeneem. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ […]
-
Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Henneman
Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Henneman se atlete het baie goed presteer by die Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms. Tien van Hoërskool Henneman se atlete is ingesluit in die Interhoër atletiekspan. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ […]
-
Interskole Atletiek – Hoërskool Swartland
Interskole Atletiek. Hoërskool Swartland het 19 Februarie hul jaarlikse interskole atletiek gehad by Hoërskool Swartland se sportgronde. Swartland stap wel nie met die trofee weg nie, maar die skool is […]













