
-
0.12A Lejweleputswa krieketspan – Primêre Skool Naudeville
0.12A Lejweleputswa krieketspan. 🏏 Primêre Skool Naudeville – Krieketnuus. Die Naudies is ongelooflik trots om aan te kondig dat drie van hul talentvolle jong krieketspelers gekies is vir die O.12A […]
-
Gery Dat Stof Spat – Hoërskool Nelspruit
Gery Dat Stof Spat – Het jy Saterdag, 23 Augustus in Ermelo ’n stofwolk gesien met ’n klomp vasberade tieners daarbinne? Dit was nie nodig om bekommerd te wees nie. […]
-
Leerderraad 2025/26 Inhuldigingseremonie – Hoërskool Fichardtpark
Leerderraad 2025/26 Inhuldigingseremonie. Op Maandag, 25 Augustus, was die Leerderraad van 2025/26 se amptelike inhuldigingseremonie. Dit het tydens ’n elegante en betekenisvolle seremonie by Doxa Deo, Fichardtpark, plaasgevind. Die geleentheid […]
-
COSSASA Spele – Hoërskool Jim Fouché, Franzelle Barnard
COSSASA Spele. Franzelle Barnard verteenwoordig SA by COSSASA Spele. Hoërskool Jim Fouché se talentvolle atleet, Franzelle Barnard, het ’n uitsonderlike mylpaal bereik deur gekies te word vir die Suid-Afrikaanse Skole […]
-
Griffons 7’s rugbyspanne – Truida Kestell
Griffons 7’s rugbyspanne – Truida Kestell is uiters trots op hul rugby helde wat uitblink. Twee van hulle talentvolle rugbyspelers, Muller Rautenbach en CJ Brink, is verkies tot die Griffons […]
-
MS Sevens Returns to Paarl Gim for Three Days of Sporting Action
The Marius Schoeman Sport Festival will occur from 4 to 6 September at Paarl Gimnasium, featuring sevens rugby and Fast Five netball and hockey competitions with 2,144 players.
-
Hoërskool Dramafees-wenners in Kaapstad aangekondig
Die Hoërskool Dramafees wat onlangs aangebied is deur Artscape en Suidoosterfees, is met groot sukses afgesluit. Tien skole het gedurende die feesweek in Kaapstad meegeding en produksies van uitstaande gehalte […]
-
Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskappe – Truida Kestell spog
Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskappe. 🏃♀️ Truida Kestel Skool – Landloop Nuus. Foto, voor: Ebert Wagenaar, Rianza Boshoff, Lukie Odendaal, Janco Köhler, Johnathan Matthew, John Boshoff, JG Blignaut. Agter: Cecelia Boshoff, Janus Odendaal, Bester […]
-
0.11 Lejweleputswa krieketspan – Primêre Skool Naudeville in span
0.11 Lejweleputswa krieketspan. 🏏 Primêre Skool Naudeville – Krieketnuus. Naudies is ongelooflik trots om aan te kondig dat drie van hul talentvolle jong krieketspelers gekies is vir die o.11 Lejweleputswa-distrikspan. […]
-
Hockey Fives – Kearsney College delivered high-intensity action
Hockey Fives. 🏑 Kearsney College Hosts Electrifying Hockey Fives Weekend. Kearsney College came alive with fast-paced action and fierce competition as 26 teams descended on the campus for a thrilling […]













