
-
Grey’t Cricket Bash 2025 – Hoërskool Fichardtpark
Grey’t Krieket Bash 2025. 🏏 Hoërskool Fichardtpark skitter by Grey’t Cricket Bash 2025! Die jaarlikse Grey’t Cricket Bash, aangebied deur Grey Kollege op Saterdag, 30 Augustus, het weer eens topklas […]
-
2025 UCI Padfiets Wêreldkampioenskap – Hoërskool Nelpruit juig
2025 UCI Padfiets Wêreldkampioenskap. Megan gaan vir SA fietsry! Hoërskool Nelspruit se harte klop vol trots! Baie geluk aan Megan Botha, ‘n uitstaande leerder van Hoërskool Nelspruit. Megan is gekies […]
-
Hoofleiers 2025/ 26 – Hoërskool Outeniqua maak met trots bekend
Hoofleiers 2025/ 26. Hoërskool Outeniqua verwelkom die nuutverkose hoofleiers 2025/26. Met trots en opgewondenheid kondig Hoërskool Outeniqua die hoofleierspan vir die 2025/26-skooljaar aan. Hierdie vier merkwaardige jong leiers het hul […]
-
SA Internasionale jaggeweerskietkompetisie – Hoërskool Framesby
SA Internasionale jaggeweerskietkompetisie. 🎯 Skietster van Framesby blink uit op nasionale verhoog. Hoërskool Framesby in Gqeberha kan met trots hul leerder, Ineke van Zyl, gelukwens met haar uitsonderlike deelname aan […]
-
Mnr en Mej Bellville – Hoërskool Bellville styl en trots
Mnr en Mej Bellville. 🎉 Hoërskool Bellville vier styl en trots met Mnr & Mej Bellville 2025! Gisteraand, 28 Augustus, het Hoërskool Bellville se saal geskitter tydens ’n elegante en […]
-
Schools Cross Country Championships – Kenridge Primary School
Schools Cross Country Championships. Kenridge Primary School, Cape Town, is bursting with pride as three of its outstanding learners—Daniël van den Bergh, Kayla Fouché, and Ingrid Filter—have earned their Cape […]
-
Junior Mathematics Competition – Eunice High School shines
Junior Mathematics Competition. Eunice High School Shines at Junior Mathematics Competition. The talented junior learners of Eunice High School, Bloemfontein, proudly represented their school at the Department of Education’s District […]
-
Karateka kry goud op kampioenskap in Japan
Lian Kritzinger was deel van ‘n groep Bloemonteiners wat goed presteer het in die Goju Kai Wêreldkampioenskappe in Japan.
-
BRS Equestrian Center – Primêre Skool Naudeville Ruiters skitter
BRS Equestrian Center. 🐎 Perdry Nuus: Primêre Skool Naudeville Ruiters Skitter! Verlede naweek, op 23 Augustus, het Naudies se talentvolle ruiters deelgeneem aan die Winter Farewell Graded & Training Show […]
-
Kempieraad 2026 Lewensverryking – Hoërskool Kemptonpark
Kempieraad 2026 Lewensverryking. Met trots stel Hoërskool Kemptonpark die Kempieraad van 2026 bekend – ’n dinamiese span jong leiers wat gereed is om ’n verskil te maak en die lewens […]













