
-
COSSASA Spele Netbal – Hoërskool Outeniqua
COSSASA Spele Netbal. Hoërskool Outeniqua se harte loop oor van trots! 🎉 Baie geluk aan Miike, lid van die o.16 SA Netbalspan, wat ‘n goue medalje verower het tydens die […]
-
Con Spirito Finaal – Hoërskool Gimnasium Paarl styg uit
Hoërskool Gimnasium Paarl is ongelooflik trots om die uitstaande prestasies van hul leerders by die Con Spirito-finaal te vier: Baie geluk aan hierdie merkwaardige leerders – julle harde werk, talent […]
-
Junior Protea Saddle Seat – Eunice High School’s Kiara Wolmarans
Junior Protea Saddle Seat. 🌟 Eunice High’s Kiara Wolmarans Gallops onto the International Stage. Eunice High School, Bloemfontein, is beaming with pride as one of its own, Kiara Wolmarans, has […]
-
Bergfietsry/ Mountain Biking – Midstream College outstanding
Bergfietsry/ Mountain Biking. Midstream College Mountain Biking Report. 🚴♀️ Cycle Lab Series – Event 4 | Steyn City | Saturday, 30 August. Midstream College’s mountain biking team showcased exceptional talent […]
-
Wes-Kaap Landloopkampioenskap – Hoërskool Stellenberg styg uit
Wes-Kaap Landloopkampioenskappe. Die Wes-Kaap Landloopkampioenskappe het onlangs plaasgevind en was ‘n belangrike geleentheid vir jong atlete om hul talent te wys. Onder die uitblinkers wat verkies is tot die Wes-Kaap […]
-
Dance Sport Club League – Stulting Primary School Shines Bright
Dance Sport Club League. Leja, a passionate and talented learner from Stulting Primary School, has danced her way into the spotlight in the League. She competed fiercely against top performers […]
-
Eden Landloopspan – Hoërskool Langenhoven breebors oor 2 atlete
Eden Landloopspan. 🏃♀️ Uitsonderlike Prestasie: Eden Landloopspan verwelkom twee Dasse! Hoërskool Langenhoven in Riversdal loop breë-bors rong. Die skool het aangekondig dat twee van hul uitblinkers, Chelsea Saayman en Ané […]
-
Swellendam Tennistoernooi – Hoërskool Langenhoven blink uit
Swellendam Tennistoernooi. Hoërskool Langenhoven van Riversdal se tennisspan het onlangs hul vaardighede en sportmanskap ten toon gestel. Die span het aan die jaarlikse Swellendam Tennistoernooi, aangebied deur Hoërskool Swellendam deelgeneem. […]
-
Artistiese Gimnastiek – Hoërskool Jim Fouché, Ansje Bekker skitter
Artistiese Gimnastiek. Hoërskool Jim Fouché is baie trots op een van hul ster-gimnaste, Ansje Bekker, wat onlangs aan die Vrystaat Artistiese Gimnastiekkompetisie deelgeneem het. Die kompetisie het talentvolle deelnemers van […]
-
Mangaung Fast 5 Netbal – Hoërskool Sentraal Presteer
Mangaung Fast 5 – Saterdag, 30 Augustus, het Hoërskool Sentraal se o.15-netbalspan hul merk gemaak by die Mangaung Fast 5 toernooi. Dit was ‘n dag vol aksie, adrenalien en spangees […]













