
-
Free State Schools MTB – BVHS neem deel in Harrismith
Free State Schools MTB. 🚴♂️ Bethlehem Voortrekker Hoërskool Fietsryspan skitter in Harrismith! Die 4de Free State Schools MTB-resies het die afgelope naweek in die pragtige berge van Harrismith plaasgevind, en […]
-
Netbal Fast 5 – Hoërskool Sentraal die uitblinkers
Netbal Fast 5. 🏐 Hoërskool Sentraal triomfeer by Netbal Fast 5-toernooi in Bloemfontein. Hoërskool Sentraal het hul netbalkrag ten volle ten toon gestel tydens die opwindende Netbal Fast 5-toernooi. Die […]
-
Leierskap wat skyn – BVHS Hoofleiers aangekondig
Leierskap wat skyn. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het tydens ’n betowerende Fakkelseremonie hul Hoofleiers vir 2026 met trots aangekondig. Die atmosfeer was gelaai met opwinding, hoop en ’n ware gevoel van […]
-
Limodo High School Tennis – Eunice High Division Champions
Limodo High School Tennis. 🎾 Eunice High School Crowned B Division Tennis Champions! 🏆 A massive congratulations to the phenomenal Eunice High School tennis team, who emerged victorious as B […]
-
Sentraal Sewes Rugbytoernooi – Fichardtpark plaat-finaal wenners
Sentraal Sewes Rugby Toernooi. 🏉 Hoërskool Sentraal Sewesrugby Toernooi: Fichardtpark se Spanne Skitter! Hoërskool Fichardtpark het die naweek weereens hul staal gewys tydens die jaarlikse Sentraal sewes rugbytoernooi aangebied deur […]
-
Raising respectful children through building connection, not control
In today’s world, raising kind, confident, and respectful children is not about controlling their behaviour – it is about walking alongside them, showing them what care and consideration feel like in real moments.
-
Water Polo – St Charles College boys selected for the Midlands
Water Polo. Congratulations to St Charles College boys, Bryce Hoskins and Dane Allardice, on their well-deserved selection to the KZN U16 Midlands Water Polo team. This achievement is a testament […]
-
Matriekraad 2026 aangekondig – Hoërskool Stellenboch
Matriekraad 2026 aangekondig. Hoërskool Stellenbosch het hul Matriekraad 2026 aangekondig. Baie geluk aan die splinternuwe Matriekraad van 2026! Julle is die leiers wat ’n verskil gaan maak — met ywer, […]
-
Vrystaat Landloopspan – Bethlehem Voortrekker Hoërskool kies 12
Vrystaat Landloopspan. 🏃♀️ BVHS-Landlopers gekies vir die Vrystaatspan! Bethlehem Voortrekker Hoërskool is ongelooflik trots op ons uitblinkers wat hul plek in die Vrystaat Landloopspan verwerf het. Hierdie talentvolle atlete het […]
-
Rasieleiers 2026 – Hoërskool Jim Fouché maak bekend
Rasieleiers 2026. 🎉 Hoërskool Jim Fouché kondig met trots hul Rasieleiers 2026 aan! Baie geluk aan die nuwe Rasieleiers! Julle is nie net verteenwoordigers nie—julle is rolmodelle, kultuurdraers en die […]













