
-
Parel Vallei skitter weer as ATKV-Tienertoneel nasionale kampioen
Hoërskool Parel Vallei het weereens bewys hulle is die kroonprinse van jeugteater deur die gesogte ATKV-Tienertoneel Nasionale Finaal 2025 te wen. Met ‘n ongelooflike rits oorwinnings sedert 2021, het Parel Vallei hulself vir die vyfde agtereenvolgende jaar as nasionale wenners…
-
Matriekafskeid 2025 – Hoërskool Jim Fouché is ‘n aand in Parys
Matriekafskeid 2025. Die rooi tapyt is uitgerol, die sterre fluister beloftes. Dit is weer tyd vir Hoërskool Jim Fouché se glansgeleentheid van die jaar, die hoogtepunt op hul sosiale kalender. […]
-
Vrystaat Sportsterre 2025 – Hoërskool Jim Fouché baie trots
Vrystaat Sportsterre 2025. 🏆 Hoërskool Jim Fouché vier hul sportsterre! Met trots en bewondering sê JF baie geluk aan Conrad van der Zwaard (Atletiek en Kragoptel) en Dané de Klerk […]
-
SA U16 Elite Player – SACS profoundly proud
SA U16 Elite Player. 🏉 SACS Duo Shine at SA U16 Elite Development Camp. Two rising rugby stars from South African College Schools (SACS), James Sale and Jordan Forbes (Grade […]
-
Aand Om Te Onthou – Hoërskool Stellenbosch
Aand Om Te Onthou – Hoërskool Stellenbosch se matriekafskeid was ‘n aand om te onthou. Dit was glansryk vol styl, en met selfvertroue die belofte van ’n blink toekoms. Elke […]
-
Vrystaat Sportsterre Gala-aand – Hoërskool Fichardtpark skitter
Vrystaat Sportsterre Gala-aand. 🏆 Hoërskool Fichardtpark skitter by Vrystaat Spertsterre Gala-aand. Foto bo: Judy Watson, Mnr Herman van der Merwe en Matthew Durow. Tydens Vrystaat Sportsterre Gala-aand se glansgeleentheid is […]
-
President’s Award Gold – St Charles College delighted
President’s Award Gold. St Charles College, Pietermaritzburg, is proud to celebrate a remarkable achievement by Sduduzo Mtalane (Grade 12). He has earned the prestigious Gold Level in the President’s Award […]
-
Curro AquaElite Gala 2025 – Curro Hillcrest Rising Stars’ waves
Curro AquaElite Gala. 🌊 Rising Stars Make Waves at the 2025 Curro AquaElite Gala. Cheers echoed off the pool walls as South Africa’s brightest young swimmers plunged into three days […]
-
Noordwes Kortbad Kampioenskappe – Hoërskool Wesvalia
Noordwes Kortbad Kampioenskappe. Tydens die afgelope naweek het die Wessies hul uithouvermoë en talent ten toon gestel tydens die Noordwes Kortbad Kampioenskappe by Lebone College in Rustenburg. Baie geluk aan […]
-
KOVSIE Sportsterre Toekennings 2025 – Hoërskool Witteberg
𝗞𝗼𝘃𝘀𝗶𝗲 Sportsterre Toekennings 2025. Amy Kotze, ’n Graad 12-leerder van Hoërskool Witteberg, is op Dinsdag, 9 Oktober vereer vir haar uitmuntende prestasies in atletiek. Die toekenning is tydens die prestigeryke […]













