
-
Beste gimnaste in die Noord-Vrystaat
Die Riebeeckstad-gimnastiekklub is as die beste in die Noord-Vrystaat aangewys en vier sy 30ste bestaansjaar, met 19 toekennings. Vier van agt toekennings vir 2025 is aan hul gimnaste toegeken. Die klub is in 1995 gestig deur Christine Deas en het…
-
WP-Tennisproewe – Hoërskool Jan van Riebeeck skitter
WP-Tennisproewe. Stella Lamprecht skitter by WP-tennisproewe! Hoërskool Jan van Riebeeck harte bruis van trots oor Stella Lamprecht, wat op net 15-jarige ouderdom ’n merkwaardige mylpaal bereik het: sy het vir […]
-
Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade – Hoërskool Trio presteer
Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade. Hoërskool Trio, Kroonstad, is trots om aan te kondig dat Zanne-Mari Greeff, ’n derde plek in die Vrystaat behaal het tydens die tweede rondte van die Suid-Afrikaanse […]
-
Karate/ Gymnastics – St Andrew’s School Bloemfontein outstanding
Karate/ Gymnastics. Jacobs Brothers Shining in Their Own Unique Ways. The Jacobs brothers, St Andrew’s School Bloemfontein, continue to demonstrate that siblings can excel and shine across different disciplines – […]
-
Living Maths Olympiad -St Andrew’s School Bloemfontein delighted
Living Maths Olympiad. A resounding Saints’ congratulations go to our bright spark twins, Max and Rex Su, who have lit up the stage at the Grade 2 Living Maths Olympiad. […]
-
Gordon Monk Sagtebal toernooi – Hoërskool Pretoria-Noord
Gordon Monk Sagtebal toernooi. 🎉 Hoërskool Pretoria-Noord vier trots! Hoërskool Pretoria-Noord is verheug om aan te kondig dat ’n aantal van hul uitmuntende leerders én personeel gekies is om Gauteng-Noord […]
-
GN-Interprovinsiaal Tweekamp – Hoërskool Sentraal staan uit
GN-Interprovinsiaal Tweekamp. Baie geluk aan al die Tralies wat puik presteer het tydens die GN-Interprovinsiale Tweekamp wat onlangs in Pretoria plaasgevind het. Julle harde werk en toewyding het vrugte afgewerp […]
-
Swemmers blink uit – Hoërskool Bultfontein
Swemmers blink uit – Hoërskool Bultfontein se leerders blink uit in swem. Bulties kan met trots aankondig dat vier van hulle talentvolle swemmers gekies is om die Vrystaat te verteenwoordig. […]
-
Annual Golf Championships – Westville Boys’ High School delighted
Annual Golf Championships. Westville Boys’ High School, KwaZulu-Natal, proudly hosted its annual Golf Championships on Saturday, 30 November 2025, at the prestigious Kloof Country Club. The tournament showcased outstanding talent […]
-
O.11-Provinsiale kriekettoernooi – Grey Kollege Primêr in FS-span
O.11-Provinsiale kriekettoernooi. Grey Kollege manne, Aldré van Wyk en Ruwan Vosloo presteer skitterend Gedurende die o.11-provinsiale kriekettoernooi wat in Krugersdorp aangebied is en waaraan 18 provinsiale spanne deelgeneem het, het […]













