
-
Rekordgetal kwalifiseerders – Hoër Meisieskool Oranje
Rekordgetal kwalifiseerders – Hoër Meisieskool Oranje spog met ‘n rekordgetal kwalifiseerders in atletiek. Oranje se baan- en veldatlete het weer bewys dat hulle ’n krag is om mee rekening te […]
-
Flinkdinkers kompetisie – Hoërskool Framesby presteer
Flinkdink kompetisie. Flinkdinkerskompetisie is ’n hoogtepunt van spanwerk en talent. Hoërskool Framesby, Gqeberha, se Flinkdinkers-kompetisie, wat Dinsdag, 17 Maart, plaasgevind het, was ’n groot sukses en het die gees van […]
-
Goju Kai Vrystaat Karatekampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché
Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, is trots op die uitmuntende prestasies van twee van sy leerders tydens die Goju Kai Vrystaat Karatekampioenskappe wat op 14 Maart plaasgevind het. Hierdie uitsonderlike prestasies […]
-
Laser Run – Hoërskool Jim Fouché se AJ Theron skitter
Laser Run. Hoërskool Jim Fouché se AJ Theron blink uit in Laser Run. AJ Theron, ’n uitstaande sportman van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het op 9 Maart aan die […]
-
Goals For Good – Union High School’s Old Unionites help hockey
Goals For Good. Celebrating the Jacobs Family’s Generous Support of hockey. How special it is when the Union story comes full circle – when a former 1st team hockey captain […]
-
Inge Ferreira maak geskiedenis – Hoër Meisieskool Oranje
Inge Ferreira maak geskiedenis – Hoër Meisieskool Oranje se Inge Ferreira het geskiedenis gemaak ná 19 jaar. Om in een jaar Oranje se 1ste netbalspan én 1ste tennisspan te haal, […]
-
Salt Hockey Tournament – Paarl Girls’ High delighted
Salt Hockey Tournament. Paarl Girls’ High’s U.14A and U.14B teams enjoyed a fantastic weekend at the SALT Hockey Tournament, proudly displaying teamwork, determination, and true sportsmanship throughout. ✨ A special […]
-
Schools Water Polo – Clarendon High School for Girls delighted
Schools’ Water Polo. Clarendon High School for Girls – East London U16 South African Team 💦 We are immensely proud to announce that five of our Clarendon girls were officially […]
-
Vrystaat-Swemspan – Hoër Meisieskool Oranje
Vrystaat-Swemspan – Hoër Meisieskool Oranje kondig met trots aan dat sewe van hul leerders gekies is vir die Vrystaat-swemspan. Die swemmers wat die eer gekry het om die Vrystaat-swemspan te […]
-
SA Schools XCO – Charlie Hofmeyr se Jeandré Gerber presteer
SA Schools XCO. Hoërskool Charlie Hofmeyr maak geskiedenis by SA Schools XCO. Jeandré Gerber, leerling van Charlie Hofmeyr, het sy naam in Charlies-geskiedenisboeke geskryf toe hy vir die eerste keer […]













