Paarl Gimnasium Netbalmeisies skitter by SA Kampioenskap
Paarl Gimnasium baie trots op hul skitterende netbalspelers

Paarl Gimnasium Netbalmeisies skitter by SA Kampioenskap


Vier van Hoërskool Gimnasium Paarl se netbalmeisies het verlede week hul merk gemaak by die Senior SA Kampioenskap.

Hoogtepunte:

  • Nicola van Heerden en Mari Snyman verteenwoordig die Kaapse Wynland Senior A-span en wen die Senior B-afdeling.
  • Anja Smit speel vir WP o.21A en behaal ’n vyfde plek.
  • Eloné Dippenaar verteenwoordig WP Senior A en wen die Senior A-afdeling.
  • Anja Smit, Nicola van Heerden en Eloné Dippenaar is ingesluit in die SA o.19-oefengroep.

“Baie geluk, meisies! Hoërskool Gimnasium Paarl is ongelooflik trots op julle prestasies.”

https://www.paarlgim.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article