Oppie Tong Af Spanredenaarskompetisie - Hoërskool Eldoraigne
Oppie Tong Af Spanredenaarskompetisie – Hoërskool Eldoraigne

Oppie Tong Af Spanredenaarskompetisie – Hoërskool Eldoraigne


Oppie Tong Af Spanredenaarskompetisie. Die Gauteng Oppie Tong Af Spanredenaarskompetisie/ On The Tip Of Your Tongue 2024-spankompetisie het vanaf 2 tot 6 September aanlyn op eie bodem plaasgevind. Baie geluk aan almal, wat deur is na die Nasionale Finaal! Eldo’s is ongelooflik trots op almal!

Die Oppie Tong Af Nasionale finaal, sal op 3 tot 5 Oktober 2024 by Laerskool Rooihuiskraal in Centurion aangebied word.

Die volgende sprekers word na die Nasionale Finaal genooi:

Graad 11 – Group orators prepared

  • Jana Kriel
  • Chanica Sutherland
  • Matthew Oldewage
  • Jizelle du Toit

Graad 11 – Onvoorbereid

  • Lerato Mokwana
  • Carla Jansen van Rensburg
  • Gerda van Biljon
  • Marijke van Voorst

Graad 10 – Voorbereid

  • Talia Reyneke
  • Daniël Kruger
  • Karli Liebenberg
  • Else-Mari Meades

Graad 9 – Group orators prepared

  • Zea Truter
  • Barnard Olivier
  • Suri Breytenbach
  • Katryn J van Rensburg

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hseldo.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article