Oppie Tong Af Finaal - Laerskool Truida Kestell
Oppie Tong Af Finaal – Laerskool Truida Kestell

Oppie Tong Af Finaal – Laerskool Truida Kestell


Oppie Tong Af Finaal. Laerskool Truida Kestell leerders se tonge het behoorlik geklap by die Oppie Tong Af Finaal (nasionaal) wat in Centurion plaasgevind het.

  • Lungi Lepesa (grade 7) achieved 3rd position.
  • Andries van der Walt (graad 3) het ‘n tweede plek behaal
  • Muller Bosch (graad 3) het die eerste plekke ingepalm
  • Heilene Meintjes (graad 7) het ook ‘n eerste plek ingepalm.
Van links: Müller Bosch, Lungi Lepesa, Mia Rautenbach

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://truidakestell.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article