Oos-Vrystaat o.12 rugbyspanne - Truida Kestell staan uit in rugby
Oos-Vrystaat o.12 rugbyspanne – Truida Kestell staan uit in rugby

Oos-Vrystaat o.12 rugbyspanne – Truida Kestell staan uit in rugby


Oos-Vrystaat o.12 rugbyspanne. Baie geluk aan Truida Kestell se talentvolle rugbyspelers wat met trots verkies is vir die o.12-rugbyspanne. Julle harde werk en toewyding het vrugte afgewerp, en jul skool is trots op elkeen van julle!

A-span:

  • John Boshoff
  • John-Steph Boshoff
  • Vuyo Vanga
  • Stefflo du Plessis
  • Ruan Prinsloo

B-span:

  • Marcel Jonker
  • Gertjie Bester

Sterkte, manne. Ons weet dat julle jul beste gaan gee!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za

https://truidakestell.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article