Hoërskool Oos-Moot-bergfietsspan het tydens die Gauteng Cycle Lab-reeks by Eye of Africa uitstekende vertonings gelewer en die skool met trots verteenwoordig. Die span het algeheel 15de geëindig uit 56 skole – ’n merkwaardige prestasie wat die Oosies se vasbyt en talent beklemtoon.
Spanlede:
Leam van Veenhuyzen • Cloë Muller • Zane Engelbrecht • Willem van der Merwe • Emile Lourens • Dillin Scholtz • Wichardt van der Watt • Noa van der Merwe • Sumari Hattingh • Taylor Diederiks • Dylan de Jager • Ruan Wolfaardt
Podiumprestasies:
- Leam van Veenhuyzen – 2de plek
- Cloë Muller – 3de plek

Baie geluk aan die Oos-Moot-bergfietsspan met hierdie uitstaande prestasies en harde werk!
Foto’s verskaf







You must be logged in to post a comment.