Ontmoet die nuwe personeel - BVHS stel met trots voor
Ontmoet die nuwe personeel – BVHS stel met trots voor

Ontmoet die nuwe personeel – BVHS stel met trots voor


Ontmoet die nuwe personeel. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is verheug om die nuwe gesigte van hul BVHS-familie bekend te stel. Hierdie span bring vars energie, passie en unieke talente wat beslis ’n positiewe verskil gaan maak.

  • 𝐕𝐚𝐤𝐤𝐞: Gasvryheidstudies en Verbruikerstudies. Basies waar kos, chaos en kreatiwiteit ontmoet.
  • 𝐕𝐨𝐫𝐢𝐠𝐞 𝐬𝐤𝐨𝐨𝐥 𝐨𝐟 𝐛𝐞𝐫𝐨𝐞𝐩? Hoërskool Middelburg (MP)
  • P𝐚𝐬𝐬𝐢𝐞𝐯𝐨𝐥 𝐢𝐬 𝐛𝐮𝐢𝐭𝐞 𝐰𝐞𝐫𝐤? Enige iets buite of iets aktief sodat ek meer geduld as volume klas toe bring.
  • L𝐞𝐮𝐬𝐞 𝐯𝐢𝐫 𝐝𝐢𝐞 𝐣𝐚𝐚𝐫? Nothing in the Kingdom is achieved; it is received – steward it wisely.

Marisa van Heerden

  • Vakke: Afrikaans HT en EAT
  • Vorige skool/beroep: Onderwyser by Kempton Park Hoërskool.
  • Passie buite werk: Kruisiesteek en ander kreatiewe skeppings.
  • Leuse vir die jaar: “Doen alles tot eer van God.”

Sheriah Basson

  • Vakke: English HL, English FALGeografie
  • Vorige skool/beroep: St Andrew’s, Welkom
  • Passie buite werk: Draf en gym
  • Leuse vir die jaar: “Whatever you do, do it for the glory of God.” – 1 Korintiërs 10:31

Amoré van Wyk

  • Posisie: Hoof Hokkie-afrigter
  • Vorige beroep: Eienaar/direkteur van Lema Househouldings (Landscaping & Gardening Services)
  • Passie buite werk: Reis, kultuur ontdek, surf en tuinmaak
  • Leuse vir die jaar: “Vergelyk jouself met niemand behalwe jouself. Wees elke dag 1% beter as gister.”

Anneri van Schalkwyk

  • Vak: Meganiese Tegnologie
  • Vorige skool/beroep: Pas afgestudeer – eerste beroep
  • Passie buite werk: Perdry
  • Leuse vir die jaar: “Everything is possible for one who believes.” – Markus 9:23

Cornél Craven

  • Vak: English First Additional Language
  • Vorige skool/beroep: ADNOC Schools Ruwais, Abu Dhabi, UAE
  • Passie buite werk: Golf – niks beter as 18 gaatjies nie
  • Leuse vir die jaar: “Yesterday is gone. Tomorrow is not promised. Today is all we have.”

Braam Alberts

  • Vak: Meganiese Tegnologie (Leerderskapspos)
  • Vorige beroep: BMW
  • Passie buite werk: Sport
  • Leuse vir die jaar: “Commit en Succeed.”

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://voortrekker.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article