O.19 Potea Krieketspan - Afrikaanse Hoër Seunskool
O.19 Potea Krieketspan – Afrikaanse Hoër Seunskool

O.19 Protea Toetskrieketspan – Afrikaanse Hoër Seunskool


O.19 Protea Toetskrieketspan. Twee Oud-Affies, Jorich van Schalkwyk (2024) en Divan de Villiers (2024), is vir die O.19 Protea toetskrieketspan gekies. Die span gaan twee toetse in Januarie teen Engeland o.19 krietspan speel.

Divan is ook vir die eendagspan gekies wat drie eendagwedstryde teen Engeland o.19 speel. Die wedstryde vind in Stellenbosch plaas.

Jorich is ook as die beste veelsydige speler van die CSA Cubs-week aangewys.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.affies.com/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article