NWU Gholfdag. Hoërskool Marais Viljoen, Alberton, het ‘n gholfglorie behaal. Die skool se Junior- en Senior-gholfspanne het by die NWU Gholfdag aan die finaal by die pragtige Pecanwood-gholfbaan deelgeneem – en watter ongelooflike prestasie het hulle nie gelewer nie!

Uitslae behaal:

  • Juniors: 2de plek
  • Seniors: 2de plek
  • Algehele uitslag: 1ste plek

Hierdie spanne het met styl, vaardigheid en sportmangees gespeel – en dit bewys.

  • Junior spanlede: Milan Lambrecht, Jordy Wilkinson, Dune Engelbrecht en Hendré Cilliers
  • Senior spanlede: Michael Bezuidenhout, Raynhardt Kruger, Zandre van Rensburg en Matthew Pretorius.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.maraisviljoen.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article