Noord-Kaap Tennis. Agt tennisspelers van Hoërskool Upington het die afgelope week as deel van die Noord-Kaap tennis span deelgeneem.

0/19A Seuns

  • Braam van Niekerk
  • Hedrik Agenbag

0/19B Seuns

  • Bernard Coetzee

0/15A Dogters

  • Rohlandi van der Ryst
  • Renee Steytler
  • Stephanie van Staden

0/15B Dogters

  • Kara van der Colff
  • Clariza Swart
Van links: Kara van der Colff, Clariza Swart, Bernard Coetzee

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.uppies.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article