NCASA Swemkampioenskappe 2024 - Hoërskool Duineveld
NCASA Swemkampioenskappe 2024 – Hoërskool Duineveld

NCASA Swemkampioenskappe 2024 – Hoërskool Duineveld


NCASA Swemkampioenskappe 2024. Die NCASA Swemkampioenskappe 2024 het plaasgevind in Upington gedurende 6 tot 8 Desember 2024. Nege Swemklubs het deelgeneem en Hoërskool Duineveld van Upington se swemmers het as volg presteer:

Anne Steyl:

  • Ses goud
  • Agt silwer
  • Ee brons
  • Aflosse – vier goud

Douw Steyl:

  • Nege goud
  • Vyf silwer
  • twee brons
  • Aflos – een goud

Spesiale toekennings ontvang : Seuns Ouderdomsbeker 17-18jr en Senior Victor Ludorum

Marlo Lensing:

  • Drie goud
  • Een silwer
  • Drie brons
  • Aflosse – vier silwer

Sacha Willemse:

  • Een goud
  • Een brons
  • Aflos – Een goud

Gideon Niemand:

  • Nege brons
  • Aflosse – twee goud

Beane Noeth:

  • Twee goud
  • Vier silwer

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://duineveld.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article