Nasionale Landsdienskamp. Hoërskool Secunda se leiers is waarlik tops! Twee van Die skool se leiers, Ruan van der Merwe en Ruben Strudom, is tydens die kamp aangewys as Nasionale leiers.

Ruan van der Merwe is gekies as Nasionale Leier by die seniors (Gr. 10-12) en Ruben Strydom is gekies is as Nasionale Leier by die juniors (Gr. 8-9).

Hoërskool Secunda se leerders by die Landsdienskamp

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.secundahs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article