Michelle Groves, kranige netbalspeelster van Hoërskool Outeniqua in George, is tydens die onlangse All Ages Interprovinsiale netbaltoernooi tot die 0/17 SA netbalspan, wat uit 12 lede bestaan, verkies. 
Kwaggas is voorwaar trots op haar uitsonderlike prestasie.






You must be logged in to post a comment.