Marlow Tjaart Vorster Tennis - BVHS presteer
Marlow Tjaart Vorster Tennis – BVHS presteer

Marlow Tjaart Vorster Tennis – BVHS presteer


Marlow Tjaart Vorster Tennis. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste tennisspanne het die afgelope naweek aan die 23ste Marlow Tjaart Vorster Tennis toernooi in Cradock deelgeneem.

Daar is agtien skole van regoor die Vrystaat, Oos-Kaap, Noord-Kaap en Wes-Kaap wat deelgeneem het.

Onder uiterste hitte en reën vaar Voortrekker baie goed tydens hierdie toernooi. Die meisies 1ste tennisspan eindig as brons medalje wenners en die seuns eindig 14de.

BVHS 1ste seunsspan

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://voortrekker.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article