Juffrou Rienie se Gr. R Dolfyn-maatjies

Laerskool Stulting het Valetynsdag behoorlik gevier, uitgevat in rooi en pienk!  Selfs die onnies het volgens die tema aangetrek en het al te lieflik gelyk!  Die dag was vol liefde met hartjies en sjokolades net waar jy kyk! Die dag was heel gepas saam met die Gr.1’s se waarde, naamlik LIEFDE…

Gr. 4 learners
Teacher Nicole’s Gr. 3 learners
Teacher Nicole’s Gr. 3 learners
Juf. Landi se Gr. 3-maats
Hanro Dirker, Michelle Pienaar en Aiden Bramwell lyk te pragtig in rooi!
Graad RR Uiltjie-klas
Gr.R Bunny class
Gr. 1 Juf. Chantell se klas
Laerskool Stulting se personeel in rooi en pienk!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article