Dit is met groot trots dat Leeuwenhof Akademie Christelike Afrikaanse Privaatskool, Bedfordview, die hoofleiers van 2026/27 aankondig, saam met die Matriekraad vir 2027. Ons sien met opgewondenheid uit na die pad wat ons saam met hierdie leerders gaan stap en wens elkeen sterkte toe vir die diensjaar wat voorlê.

Saam met hierdie groep kondig Leeuwenhof Akademie ook graag hul Junior SR aan, asook die Huiskapteine vir 2027.

Hoofleierskap 2026/27

  • Hoofseun: Dijonne Korving
  • Hoofdogter: Cara Verster
  • Onderhoofdogters: Jacorene Meyer, Lemae Oosthuizen, Kayla Spies
  • Onderhoofseuns: Jason Prinsloo, Oliver Swanepoel, Jayden van Rooyen

Huiskapteine 2027

  • Eerhof: Seneth Delport en Renette Strydom
  • Edelhof: Erik Pieterse en Iné Nieuwoudt

Junior SR

  • Graad 8: Lyra Ewald, Miandi Griesel, Caleb Bergh, Jaun Vorster
  • Graad 9: Lienke Oosthuizen, Addison Palm, Declan Fernandes, Kian Viljoen
  • Graad 10: Megan Andrews, Abigail Noble, Tian Cronje, Carl Hunt

https://leeuwenhof.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article