En hier is die bewyse!

Wie het gesê dat jy nie in Graad 5 ‘n weerstasie kan bou nie? Wel, Mullies se Gr. 5 SW het jou verkeerd bewys!

Baie geluk aan die leerders met hul pragtige projekte!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article