Die Noordwes Atletiekkampioenskap het op Vrydag, 1 Februarie, op die Puk McArthur Stadion plaasgevind. Die Tokkies van Potchefstroom het weereens hulle beste gelewer en verskeie Noordwes-kampioene opgelewer.

1ste Plekke is behaal deur Lizé Van Zyl, Jamoré Olivier, Joël Kriek, Stephané Hook, Genna van der Merwe, Martiné Van Aswegen, Hope Sebudi en Elrie Koornhof.

2de Plekke is behaal deur Lizé Van Zyl, Anke Jacobs, Ruan Verster en Twayn Maartens.

3de plekke is behaal deur Schalk Coetzee, Lea Verster, Mariné Jacobs en Hope Sebudi.

(Foto bo:) Voor: Lizé Van Zyl

Middel vlnr: Jamoré Olivier, Joël Kriek, Stephané Hook en Genna Van der Merwe

Agter vlnr: Martiné Van Aswegen, Hope Sebudi en Elrie Koornhof

 

Vlnr: Lizé Van Zyl, Anke Jacobs en Ruan Verster (Afwesig: Twayn Maartens)

Voor: Schalk Coetzee  Agter vlnr: Lea Verster, Mariné Jacobs en Hope Sebudi.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article