Baie geluk aan Me. De Kock (hoof-organiseerder) en span met n pragtige aand!

Dit was weereens ‘n prestige geleentheid en die Seremoniemeester, Michael Lindt, het bygedra om die aand onvergeetlik te maak.

Baie geluk aan die wenners:
Mnr. en Me. Fotogenies: Amor Coetzee en Reece Taljaard
Mnr. en Me. Persoonlikheid: Amor Coetzee en Wally Roux

Mnr en Me Just Property Starganza 2019:
2de prins en prinses: Sameer Matthews en Cherise Ungerer
1e prins en prinses: Ian Visser en Meghan Young

Wenners vir 2019: Reece Taljaard en Nikita Schutte!

Baie dankie aan ons Hoofborg, Just Property

Foto bo: Mnr. Tjaart Blignaut (Eiendomspesialis: Just Property), Cherise Ungerer, Meghan Young, Nikita Schutte, Reece Taljaard, Ian Visser, Sameer Matthews en Mnr. Cobus van den Bergh (Prinsipaal: Just Property).

Reece Taljaard, Me. Tania de Kock (Hoof-organiseerder) en Nikita Schutte

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article