Kyk, as 2020 jou graad 7 jaar in Laerskool Menlopark is en jy het soveel van die gewone lekkertes gemis, maak mens ‘n plan en jy massabank saam met Meneer Tommie – seker die coolste onnie ooit! Daar is Woensdag worsbroodjies gebraai en Braaidag en Erfenisdag is heerlik gevier.

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article