Laerskole Netbal A-Liga - Primêre Meisieskool Oranje
Laerskole Netbal A-Liga – Primêre Meisieskool Oranje

Laerskole Netbal A-Liga – Primêre Meisieskool Oranje


Laerskole Netbal A-Liga. Die netbalspanne van Primêre Meisieskool Oranje het tydens die laerskole netbal A-Liga op 2 Junie wedstryde gespeel teen Primêre Skool Fichardtpark.

Die dogters het 28 wedstryde gespeel waarvan hulle 24 wen, 2 gelykop speel en slegs 2 verloor het.

  • OMS o.10A verloor 14-7
  • O.10B wen 10-9
  • O.10C wen 18-2
  • O.10D wen 25-0
  • O.11A wen 22-6
  • O.11B wen 20-8
  • O.11C wen 9-4
  • O.11D speel gelykop 6-6
  • O.12A wen 19-17
  • O.12B verloor 5-14
  • O.12 C wen 12-6
  • O.12 D wen 11-1

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article