Krieket. Hoërskool Garsfontein, Pretoria, se Garsie Ysbere 15A krieket span het teen Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch meegeding. Garsfontein het uitstekende krieket gespeel en Paul Roos met 175 lopies gewen. Die Garsie Ysbere het ‘GarsieYsbere’n reuse 266/6 in 35 beurte aangeteken.

Garsfontein se uitblikers:

  • Ruan Cuyler teken 91 lopies van 118 balle aan
  • Iwan Trollope teken 61(nun) lopies aan van 138 balle
  • Jaundre Schutte behaal 42 lopies van 37 balle
  • Arrie Verster het in 6.2 beurte 17 lopiesafgestaan vir 3 paaltjies

Paul Roos Gimnasium het 91/10 behaal in 35 beurte.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://garsies.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article