KOSH Interskole Redenaarskompetisie - Hoërskool Wesvalia
KOSH Interskole Redenaarskompetisie – Hoërskool Wesvalia

KOSH Interskole Redenaarskompetisie – Hoërskool Wesvalia


KOSH Interskole Redenaarskompetisie. Vyf sprekers van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp het puik uitslae tydens die KOSH Interskole Redenaarskompetisie behaal.

  • Junior Dogters: Clerise Cronjé behaal ‘n tweede plek.
  • Junior Seuns: JG Benadé behaal ‘n eerste plek en is ook aangewys as die Junior Seun.
  • Senior Dogters: Carli Visser behaal ‘n derde plek.
  • Senior Seuns: Dimitri Themistocleous behaal ‘n derde plek en Henco Mynhardt behaal ‘n tweede plek.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://wesvaliahs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article