Koorfees by Parel Vallei - Hoërskool Strand
Koorfees by Parel Vallei – Hoërskool Strand

Koorfees by Parel Vallei – Hoërskool Strand


Koorfees by Parel Vallei. Hoërskool Strand se koor het vroeër die kwartaal, tydens ‘n koorfees by Parel Vallei, waar Emo Adams gaskunstenaar was, opgetree.

Hierdie dameskoor is hard aan die werk en het 21 Augustus ook aan die Helderberg Eisteddfod deelgeneem. By hierdie geleentheid het die koor goud plus ontvang. Later in die kwartaal neem hulle ook aan die Allegretto Eisteddfod deel. Die koor tree ook op by die damesoggend wat op 5 Oktober by die skool plaasvind.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hsstrand.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article