Kleuresport rekords – Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het hul jaarlikse kleuresport gehou.

Mia Rautenbach en Nina Kilian het die kleresport se rekords verbeter.

Die uitslae was as volg:

  • Mia Rautenbach – Mia neem deel aan die dogters o/11 gewigstoot en verbeter die rekord met ‘n afstand van 10.83m
  • Nina Kilian – Nina neem deel aan die dogters o/10 1200m item en verbeter die rekord met ‘n tyd van 4:38,77min.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://truidakestell.co.za/home

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article