Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms - Laerskool Truida Kestell
Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell

Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell


Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms. Drie atlete van Laerskool Truida Kestell, Mia Rautenbach, Johnathan Matthew en Rianza Boshoff, het rekords verbeter tydens die Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms.

  • Mia Rautenbach: D o.10 gewigstoot – 10,56m
  • Johnathan Matthew: S o.12 1200m – 3:43.12
  • Rianza Boshoff: D o.9 80m 11,97s

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://truidakestell.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article