Junior Toutrek Kampioenskappe. Gedurende die naweek van 14 en 15 Maart het leerders van HSDA aan die Junior Toutrek kampioenskappe in Kimberley deelgeneem.

Daar was verskillende gewigte in die kompetisie ingeskryf. HSDA se 480kg-dogterspan het goud in hulle kategorie ontvang. Zanri Dumas, Hellen Kahugo, Iviwe Ciko, Veronique Mouton, Elrisa Truter, Chloe Jonker en Lumieke Fourie.

Baie geluk aan Philip Wiid en Almarie Maritz wat gekies is om deel te vorm van die Vikings-klub in Kimberley.

Philip Wiid en Almarie Maritz is gekies om deel te vorm van die Vikings-klub in Kimberley

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsda.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article