EHS Rugby. Hoërskool Ermelo se rugby A-spanne het Saterdag teen Curro Nelspruit gespeel. Die B-spanne het vrienskaplike wedstryde teen Steelcrest High School van Middelburg te staan gekom.

Die A-spanne het besondere tellings behaal:

  • Die o.14A-span wen 85-5
  • Die o.15A’s wen 61-0
  • Die Hoërskool Ermelo Eerste span wen 55-7

EHS se B-spanne van EHS ervaar gemengde welslae teen die A-spanne van Steelcrest:

  • Die o.14B wen Steelcrest o.14A met 20-17
  • Die o.16B’s van EHS verloor teen die o.16A’s van Steelcrest met 21-41
Foto: Christiaan Horn 

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article