Hokkie – Primêre Skool Jordania in Bethlehem is baie trots op hulle o/12 en o/13 hokkie spelers.

‘n Hele aantal seuns en dogters is gekies in verskeie spanne om Oos Vrystaat te verteenwoordig.

Die volgende leerders is in die spanne opgeneem:

Dogters: o/12A

  • Mieke le Roux
  • Suné Spershott.

Dogters: o/13A

  • Okuhle Zulu
  • Lizma Wandrag
  • Nichelle Delport
Foto links: Hokkie Seuns: o/13A – Hanco Steyn & Malcolm Tsibela. Foto regs: o/13B – Voor: Juan Du Toit. Agter: Daniël de Beer, Ifeani Okafur, Mehan Strydom.

Seuns: o/13A

  • Hanco Steyn &
  • Malcolm Tsibelao

Seuns o/13B

  • Juan Du Toit
  • Daniël de Beer,
  • Ifeani Okafur
  • Mehan Strydom

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.jordaniaprimer.co.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article