Hokkie liga. Hoërskool Ermelo se dogtershokkie het Vrydag, 5 April, te staan gekom teen Curro Nelspruit in hokkie liga wedstryde. Die Erries het hul baie goed van hul taak gekwyt en al hul wedstryde gewen.

Die uitslae is as volg:

  • o.14A-span wen 8-0
  • o.15A’s wen 4-1
  • o.16A’s wen 12-0
  • 1ste span wen 2-0
Elizma Swart

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article