Hoërskool Witteberg se 016’s het aan die PSI Intercity indoor Hockey toernooi in Pretoria deelgeneem en hierdie spannetjie wen toe die toernooi.

Hulle tellings is as volg:

Wen Tshwane Titans 2-0

Wen Mpumalanga Mambas 1-0

Wen Semi finaal vs Nelspruit Rhinos 4-0

Wen die finaal 1 – 0 vs Gauteng Giants

Baie geluk aan die span. Na afloop van die toernooi is Ané Beneke as speler van die toernooi aangewys.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article