Hoërskool Waterkloof deel met trots die skoolkoor, die konsertorkes en die dansakademie se verwerking van die bekende Baba Yetu deur Christopher Tin onder leiding van Eddie Clayton (orkes), Gert Pottas (koor) en Michelle Naudé (dansers) is hierdie ‘n puik produksie.
Klofies  is in besonder baie trots op hul solis, Lize-Marie Smit.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article