Janko Blignaut – Hoofseun

V: Die beste ding van lockdown is…

A: Om so KLEIN bietjie later te slaap.

V: Die slegste ding van lockdown is…

A: Om glad-nie my meisie te sien nie.

V: Watter series binge-watch jy tydens lockdown?

A: Prison Break. Dit gaan oor ‘n ou wat aspris tronk toe gaan om sy broer te help escape. Sy broer is onskuldig, iemand het hom geframe.

V: Watter karakter uit ‘n fliek sal jy graag wil wees en hoekom?

A: Chuck Norris. Hy gaan nooit dood nie en niks kan hom iets maak nie.

V: Watse raad sal jy graag nou in President Ramaphosa se oor wil fluister?

Rugby moet weer plaasvind, almal moet net met maskers sit en kyk.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article