Vlnr: Willicia Padmaker en Geo Engelbrecht 

Op 21 Julie het Willicia Padmaker,  Geo Engelbrecht, Jolize Swanepoel en Mar-Zanne Strauss van Hoërskool Upington aan die ATKV Digipraat Redenaars,  wat deur Gerrie Lemmer aangebied is, deelgeneem  en het baie goed gevaar.

Willicia Padmaker het ʼn A behaal.

Geo Engelbrecht het ʼn A+ behaal

Jolize Swanepoel het ʼn A behaal

Mar-Zanne Strauss het ʼn A+ behaal.

Baie geluk aan elkeen van julle.

Vlnr: Jolize Swanepoel en Mar-Zanne Strauss

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article