Die toneel van Hoërskool Tygerberg maak weer so in 2019! Hulle het 2 stukke in die ATKV-tienertoneel finaal wat hierdie jaar in Stellenbosch

plaasvind. “Die meisie met môre in haar oë” en “in die duister en deurmekaar” is weer te sien tydens die September-skoolvakansie.

 

#TiereTrots

 

 

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article