Die HJS 7’s rugbyspan neem Saterdag 31 Augustus as verdedigende kampioen aan die jaarlikse 7’s-toernooi te Humansdorp deel. Hulle sal kragte meet teen onder andere Grey Kollege, Bloemfontein, Hoërskool Outeniqua, George, en Hoër Landbou Skool Oakdale van Riversdal

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article