Hoërskool Swartland, Malmesbury, is verheug om die nuutverkose hoofleiers vir 2027 aan te kondig. Hierdie leerders is met groot vertroue en trots verkies om die skoolgemeenskap te lei:
- Hoofmeisie: Annabel Basson
- Onderhoofmeisie: Antoinette Kriek
- Hoofseun: Tafadzwa Raal-Mashizha
- Onderhoofseun: Sebastian Griffiths

Die skool glo dat die leierskap van hierdie vier jong mense ’n positiewe verskil sal maak en dat hul mede-leerders in bekwame en inspirerende hande is. “Mag 2027 ’n jaar van groei, trots en betekenisvolle herinneringe wees onder julle leiding.”
Foto’s verskaf







You must be logged in to post a comment.