Kaapstad – Hoërskool Stellenberg vier met groot trots die aanstelling van die Hoofleiers vir 2027. Hierdie jong leiers dra die verantwoordelikheid om die waardes en tradisies van Hoërskool Stellenberg met passie, wysheid en diensbaarheid uit te leef.
- Voorsitter: SJ van der Merwe
- Hoofleiers: Daniel Green · Mia Kriel · Daniël Coetzee
Die span volg in die voetspore van Hoërskool Stellenberg se hoofleiers 2027.| ’n Nuwe Era van Leierskap huidige hoofleiers. Hulle het met onderskeiding en toewyding die skool die afgelope jaar gedien het. Annabelle Marais, Luke Raffels, MJ van Rensburg, Chané Basson.
Stellenberg is baie trots op elkeen van julle en vertrou dat julle met integriteit, moed en ’n hart vir diensbaarheid leiding sal neem. Mag julle die Stellenberg‑gees met trots uitdra en ’n positiewe verskil maak in die lewens van julle medeleerders.
Ware leierskap lê nie net in ’n titel nie, maar in die vermoë om ander te inspireer en op te hef. Baie geluk aan die hoofleiers van 2027 – lei met waardigheid en dien met liefde.
Foto verskaf






