Landré Venter en Chané van Niekerk

Hoërskool Schoonspruit maak hulle VRL vir 2021 bekend


Die volgende leerlinge van Hoërskool Schoonspruit is tot die VRL vir 2021 gekies.

Alicia Liebenberg en Vicky Januarie

Hoofseun – Landré Venter, Hoofmeisie – Chané van Niekerk, Sekretaresse – Marli Kruger, Tesourier – Liniese van Niekerk, Sportraad – Hanru Kleyn, Kultuurraad – Alicia Liebenberg, Akademiese Raad – Vicky Januarie, Eksterne Uitreikraad – Dorette du Plessis, Interne Skakelraad – Elbé de Beer.

Elbé de Beer en Dorette du Plessis
Hanru Kleyn, Liniese van Niekerk en Marli Kruger

Baie geluk!

Schoonies is trots op julle!!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article