ROBBIES is baie trots op hul oud-skoliere, Jordan Williams – 2018 (WP Akademie), Anrich Eyssen – 2016 (Town), Durin Carolus – 2017 (Town) en Giniel Padiachy – 2017 (Town) wat teen mekaar ‘n opwarmingwedstryd gespeel het.

WP Akademie teen Town 0/20. Jordan Williams het die WP Akademie o/20- span verteenwoordig.

Hy is tans besig om homself as ‘n erkende rugbyspeler uit te druk in WP rugby.

Baie geluk, julle maak Robbies baie trots!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article