Welkom aan ons matrieks wat môre weer terugkeer skooltoe na ‘n wekie se rus. Julle het die ruskans verdien, want julle het hard gewerk die afgelope tyd. Nou vir die volgende sessie tot die rekord eksamen wat begin in Augustus. Fil 4:13 dra ons aan julle op in die tyd wat voorlê – Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee. Sterkte, ons staan agter julle!
Home » Hoërskool Reitz verwelkom matrieks terug
Hoërskool Reitz verwelkom matrieks terug

Hoërskool Reitz verwelkom matrieks terug
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Hoof van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem groet die skool wat hom vlerke gegee het
"Ek kan vandag my kolf lig vir die skare en met dankbaarheid erkenning gee aan…
by
Madli Grobbelaaron
-

Eksamentyd: Span kunsmatige intelligensie in om leer te bemeester
Vind meer uit oor tegnieke om kunsmatige intelligensie in te span om jou metodes van…
by
Noordkaap Bulletinon
-

Historiese samewerking tussen skole bring astroturfhokkiebaan na Kimberley
Geskiedenis is gemaak toe twee van Kimberley se oudste hoërskole saamgespan het om 'n gesamentlike…
by
Charné Kempon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.

